Aansoek
Ons doen 'n nuwe voorgestelde begroting en help jou om met Skuldberading te begin.
Ontleding
Ons span onderhandel met jou Skuldeisers vir 'n nuwe verminderde betalings plan.
Herstruktueer
Betaal jou nuwe verlaagde paaiemente met lear rente koerse.
Bekostigbare paaiemente
Ons is gereed om te help
We’re Ready to help you
We’re Ready to help you
Sedert 2009 is PEAK is een van die vooraanstaande Skuldberadings Maatskappye, ons weet presies hoe om skuld spanning te help verlig.
One of the leading Debt Counselling Companies since 2009, we know exactly what it takes to help you manage your debt stress.
One of the leading Debt Counselling Companies since 2009, we know exactly what it takes to help you manage your debt stress.
Watse tekens is daar dat ek skuldberading moet oorweeg?
As jy dit moeilik vind om al jou skuld betyds elke maand te betaal.
Wat doen PEAK vir jou?
Ons onderhandel laer paaiemente en rente ten einde genoeg kontant daar te stel dat jy meer het vir kos, krag en ander lewens uitgawes het.
Hoe lank neem dit om my teen my Skuldeisers te beskerm?
Normaalweg binne 24 uur.
Hoe doen ek aansoek?
Doen aansoek deur vir ons 'n vinnige sms te stuur (SMS "DC" na 082 6784187), skakel ons by 012 3618008 of stuur vir ons 'n aanlyn versoek.
Die tyd is nou.
Ons kan jou help om jou skuld onder beheer te kry.
Herstel jou HOOP
Kontak ons direk
Kantoor: 012 3618008
Cell: 082 6784187
Epos: info@peak.co.za
PEAK House
Suite 2
453 Winifred Yell street
Garsfontein, Pretoria
Sms "DC" na 082 6784187
Skakel ons
Stuur 'n aanlyn versoek
WAT Sê ONS KLIENTE
Susan
Secunda
“Baie dankie vir die spoed waarmee ek gehelp was. Ek kan nou weer asem haal”
Johan
Centurion
“PEAK, dankie dat julle my gehelp het om weer vir my kinders kos op die tafel te kon sit”
William and family
Pretoria
“Once a year we send one sms to somebody that made a difference in our life. This year we want to send it to PEAK”
Gert
Rustenburg
“Die dag toe die man van die bank by my huis gestaan het om my bakkie te kom haal, het ek nie meer geweet wat om te doen nie. Nadat julle my gehelp het, kon ek my bakkie behou. Dankie en jammer vir al die trane”
HESTEL JOU HOOP
Hoekom PEAK Debt |
Sedert 2009 help ons kliente om in beheer van hulle skuld te kom |
Jou aansoek is vertroulik Geen vooraf betalings is nodig nie Alle fooie is ingesluit in jou maandelikse betalings plan Ons doen 'n gratis assesering sodat jy 'n ingeligte besluit kan neem PEAK kan jou help ongeag waar jy woon - ons werk regoor Suid Afrika Jy hoef nie 'n persoonlike onderhoud by te woon nie Ons praat names jou met al jou krediteure Ons help om jou bates te beskerm, voorkom om jou huis en motor te verloor |
PEAK help jou om jou finansiële vryheid te herwin Persoonlike diens - jy het een persoon wat na jou belange omsien - geen "call centre" nie PEAK word deur Profesionele persone bestuur Ons het 'n Prokureurs netwerk regdeur Suid Afrika Ons is ook by die Financial Service Conducting Authority (Ou FSB) geregistreer - Hierdeur kan ons vir jou 'n baie breë Finansiële spektum van oplossings bied. Vir die afgelope 26 jaar lewer PEAK Risk Management hierdie dienste aan ons lojale kliente. Besoek ons gerus by http://www.peakonline.co.za |
Proses Voltooi
WAT Sê ONS KLIENTE
Kontak ons op WhatsApp
Stuur 'n SMS
Skuld Verligting
Kry vandag hulp
Geen vooraf betaling
Ons is gereed om te help
Herstel my Hoop
Stuur vir ons 'n Aanlyn versoek
William and family
Pretoria
“Once a year we send one sms to somebody that made a difference in our life. This year we want to send it to PEAK”
Gert
Rustenburg
“Die dag toe die man van die bank by my huis gestaan het om my bakkie te kom haal, het ek nie meer geweet wat om te doen nie. Nadat julle my gehelp het, kon ek my bakkie behou. Dankie en jammer vir al die trane”
Hoekom PEAK?
Skakel ons op 0123618008
Sms "DC" na 082 6784187
√ Ons praat met jou skuldeisers
√ Ons help om jou bates te beskerm
√ Behou jou huis en motor
√ Herwin jou finansieële vryheid
√ Ons doen 'n gratis ontleding
√ PEAK kan help, ongeag waar jy woon
√ Persoonlike diens
√ Een persoon waarmee jy gesels
√ Gevestigde prokureurs netwerk in SA
WAT Sê ONS KLIENTE
Sedert 2009 is PEAK is een van die vooraanstaande Skuldberadings Maatskappye, ons weet presies hoe om skuld spanning te help verlig.
“Die dag toe die man van die bank by my huis gestaan het om my bakkie te kom haal, het ek nie meer geweet wat om te doen nie. Nadat julle my gehelp het, kon ek my bakkie behou. Dankie en jammer vir al die trane”
Rustenburg
Gert
William and family
“Once a year we send one sms to somebody that made a difference in our life. This year we want to send it to PEAK”
Pretoria
Susan
Secunda
“Baie dankie vir die spoed waarmee ek gehelp was. Ek kan nou weer asem haal"
Johan
Centurion
“PEAK, dankie dat julle my gehelp het om weer vir my kinders kos op die tafel te kon sit”
Hoekom PEAK?
√ Ons praat met jou skuldeisers
√ Ons help om jou bates te beskerm
√ Behou jou huis en motor
√ Herwin jou finansieële vryheid
√ Ons doen 'n gratis ontleding
√ PEAK kan help, ongeag waar jy woon
√ Persoonlike diens
√ Een persoon waarmee jy gesels
√ Gevestigde prokureurs netwerk in SA
Onmiddellikke Skuld Verligting Geen vertragings en geen gewag
Geen vooraf betaling nodig nie
Ons onderhandel namens jou met jou skuld eisers. Ons help om jou bates te beskerm, moet nie jou huis en voertuig verloor nie. PEAK help jou om jou Finansiële Vryheid te herwin
Kontak ons op WhatsApp
Stuur 'n SMS
Goed, ek is oortuig.
Help my om alles aan die gang te kry!
Stuur vir ons 'n Aanlyn versoek
Ons struktueer jou maandelikse skuld betalings onder die Nasionale Krediet wet
NOU NA
(Skuldberading)
Hierdie klient kon nie die maandelikse terugbetaling aan skuld bekostig nie. Daar was ook nie genoeg kontant beskikbaar om vir basiese lewensuitgawes soos krag, water, kos brandstof en skool gelde te betaal nie.
Na Skuldberading kon hulle weer leef

Voltooi ons aansoek. Dit is gratis en neem net 'n paar minute
Ons help kliente sedert 2009!
Jou inkomste: |
R15000 |
R15000 |
- Huishoudelike en lewens uitgawes |
-R8855 |
-R8855 |
Geld vir skuld betaling |
R6145 |
R6145 |
- Huis verband |
-R4000 |
-R3200 |
- Motor paaiement |
-R3200 |
-R2240 |
- Kredietkaart betaling |
-R2500 |
-R470 |
- Lening terugbetalings |
-R1800 |
-R235 |
Maandelikse skuld betaling |
R11500 |
R6145 |
Tekort |
-R5355 |
R0 |
Jou inkoste: |
R15000 |
R15000 |
- Houshoudelike uitgawas |
-R8855 |
-R8855 |
Kontant om skuld te betaal |
R6145 |
R6145 |
- Huis verband |
-R4000 |
-R3200 |
- Motor paaiement |
-R3200 |
-R2240 |
- Kredietkaart |
-R2500 |
-R470 |
- Lening paaiement |
-R1800 |
-R235 |
Maandelikse skuld |
R11500 |
R6145 |
Tekort |
-R5355 |
R0 |
Al jou skuld is nou afbetaal, PEAK reik 'n Sertifikaat uit en jou nuwe finansieële toekoms lê voor jou.